Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesteelde vuurwapen gevind

Gesteelde vuurwapen gevind
 
2010-05-27


LEDE van die Paarl polisie het twee mans onlangs in hegtenis geneem in besit van ’n onwettige vuurwapen.

Die beamptes het tydens ’n roetine-patrollie vier mans opgelet wat ’n motor stoot by Ben Bernhard.

Hulle het snuf in die neus gekry en na verdere ondersoek beslaggelê op ’n vuurwapen wat in 2007 in Kaapstad gesteel is.

Twee mans, albei van Kaapstad, is in hegtenis geneem.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za