Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiek by Mooikelder

Musiek by Mooikelder
 
2010-05-27


KOM luister na heerlike musiek op Sondag 30 Mei om 17:00 by Mooikelder se herehuis.

Louis en Willem van der Merwe (finaliste in die SA’s got Talent-kompetisie) bygestaan deur Anqelique du Bois (sopraan), Diane Koen (sopraan), Phillip Vermeulen (kitaar) Tertius van der Merwe (baskitaar) en Rikus Burger (klavier) sal sorg vir ’n onvergeetlike aand. Hulle het ’n lekker-luister program saamgestel wat iets vir almal bied – ligte klassiek, ballades, goue oues en Afrikaanse musiek. Kaartjies is R50 per persoon (R30 vir pensionarisse en studente). Kontak Adri by 021-869-8787 of by 082-749-8936.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za