Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kinderteater

Kinderteater
 
2010-06-04


DIE kinderteaterstuk Sneeuwitjie en die Sewe Dwerge is op Saterdag 12 Junie om 10:00 te sien by die Ou Meul-teater.

Sneeuwitjie en die sewe dwerge moet gered word van die nare koningin en haar praatsieke spieël. Daar is ook sprake van ’n prins, as die koningin hom nie reeds uitgesorteer het nie.

Kaartjies is R40 en kan bespreek word by 083-564-0056.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za