Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Streekspan moet herbesin

Streekspan moet herbesin
 
2010-06-04


EK vra dat die nuutgestigte Paarl Streekspan hulle onttrek aan die WP-unie en eerder by Boland Rugby-unie aansluit.

Spelers is besig om jaar na jaar hul tyd te mors in die WP-unie. Boland sal beter na hulle kyk.

Allister Coetzee draai net by Maties om en vergeet van die Paarl met sy hope talent en ondersteuners van die Stormers.

Boland kan een van die topspanne raak mits die Streekspan WP in hul dinges in stuur.

Gerrit




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za