Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Besoek die casino

Besoek die casino
 
2005-09-22


BELANGSTELLENDES kan Saterdag 1 Oktober saam met die Royal Stars Kersorkes op ’n uitstappie na die Grand West Casino gaan.

Die koste is R130. Die busse vertrek om 17:00 uit die Paarl.

Besprekings kan gedoen word by Rochelle Abrahams (862-3099).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za