Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roses wen net-net

Roses wen net-net
 
2010-06-10


ROSES UNITED se eerste rugbyspan het Saterdag net-net kop bo water gehou om ’n 17-16 sege teen Wesbank te behaal. Roses was rustyd met 3-8 agter.

Christopher Adams en Percival Williams het Roses se drieë gedruk, terwyl Williams ook 2 doelskoppe en ’n strafdoel aangeteken het.

) Roses se wedstryd teen Abbotsdale wat dié naweek sou plaasvind, is uitgestel tot verdere kennisgewing.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za