Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington klop Robertson

Wellington klop Robertson
 
2010-06-10


DIE eerste rugbyspan van Wellington Rugbyklub het Saterdag ’n 36-30 oorwinning oor Robertson behaal.

Die rustydtelling was 21-13 vir Wellington.

Wellington se drieë is gedruk deur Pieter Brynard (2 drieë), Lee Bekker, Gordon Johnson en Nickus Bergh. Berg het ook 4 doelskoppe en ’n strafdoel behaal.

) Eerskomende Saterdag speel Wellington weg teen Ceres.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za