Op soek na Catherina Carstens
2010-06-10
Sy was woonagtig op die hoek van Bainstraat, Wellington, en het gewerk by die Poskantoor op die dorp gedurende die 1950’s. Sy was vermoedelik nooit getroud nie en behoort nou omtrent 82 jaar oud te wees. Sy het ’n jonger broer wat in die weermag was en ook ’n jonger suster. Indien iemand enige inligting het, kan ek geskakel word by 083-7522-865 of stuur epos na christostemmet@ yahoo. com. Christo Stemmet
More
News
|