Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skolewet oortree

Skolewet oortree
 
2010-06-10


"EK verwys na die berig “Skool verduidelik” in verlede week se Paarl Post. Dit maak nie saak of die ouers die skool ’n miljoen rand skuld nie, Mary Help of Christians Primêre Skool het die grondwetlike regte van die kinders om onderwys te ontvang, geskend deur hulle uit die klaskamer te verwyder - en dit nogal tydens die eksamens.

Sommige van hierdie kinders se ouers het ’n bedrag geskuld van so min as R20, maar is oor dieselfde kam geskeer.

Die beheerraad het die Skolewet oortree en hul besluit dat alle gelde aan die einde van Meimaand betaal moet wees, is onwettig. Daar is wetlike maatreëls om ouers te dwing om hulle geldelike plig na te kom.

Die skolewet geld vir almal, ook onafhanklike en privaat skole.

David & René Joshua




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za