Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Waaroor die hondeherrie?

Waaroor die hondeherrie?
 
2010-06-10


EK weer nie waaroor die herrie juis gaan omdat ’n hond doodgeskiet is nie - hoekom vat die eienaar nie die skuld omdat sy hond rondgeloop het nie?

Boere en ander mense het groot skade weens rondloperhonde omdat eienaars nie behoorlike voorsorg tref dat hul hond nie uit die hok of erf kom nie, of regtig net nie omgee of hul honde in die pad rondloop nie.

Hoeveel keer ry jy nie per dag nie, dan loop ’n hond in die pad, dan moet jy wat motoris is stoei om die hond te mis en jouself te red.

Nee meneer en mevrou, jy as honde-eienaar moet jou plig nakom. Meneer die boer, jy het reg opgetree.

Jaco




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za