Evangelisasie Jeugweek
2010-06-10
DIE Ware Evangelie Pinkster Kerk in Amstelhoof, Paarl, hou vanaf 13 tot 16 Junie ’n Evangelisasie Jeugweek. Op Sondag 13 Junie begin die diens om 17:00 en in die week sal dit om 19:00 begin. Die sprekers is Eben Mouries (Sondag), John Maralack (Maandag) en James Davids (Dinsdag en Woensdag). Vir navrae, kontak pastoor Gabriël Antonie by 082-642-9737.
More
News
|