Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sutherland-bustoer

Sutherland-bustoer
 
2010-06-17


DIE gewilde Sutherland Bustoer van die ATKV vind vanjaar plaas op die naweek van 31 Julie/1 Augustus.

Soos altyd, word interessanthede gesels en Matjiesfontein verken op pad daarheen.

Op Sutherland kan dié wat belang stel die Louw-Huis Museum besoek (geboortehuis van NP van Wyk Louw en WEG Louw) asook die geskiedkundige klipkerk wat tydens die Anglo-Boereoorlog deur die Britse magte oorgeneem was.

Ná aandete doen die groep ’n nagtoer en sterrekyk (afhangend van die weer) by die Sterrewag. Ná ontbyt die Sondagoggend is daar ook ’n dagbesoek aan die sterrewag wat ’n besigtiging van SALT insluit.

Bespreek vroegtydig by 082-872-4958.

Daan Spamer




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za