Leefstylkalender
2010-06-17
* Konsert. Kom geniet ’n heerlike oggend van pragtige sang saam met Andriette Norman van Idols-faam. Sy tree op Saterdagoggend 10 Julie om 10:00 by Kronenburg Landgoed op ten bate van ACVV Paarlvallei se Wielie Walie versorgingsoord. Kaartjies is R100 (verversings ingesluit) met verskeie gelukkige trekkings. Vir besprekings, kontak Marisa Visagie by 082-6518-533 of Wielie Walie by 021-872-7926. * Opvoering. Hayashi-ha Karateklub bied ‘Kinders van die Ses’ op 18 Junie met ’n opvoering genaamd Housewives aan, in die Gemeenskapsaal teen R50 per kaartjie. Skakel 021-872-5745 vir navrae. * Antique Fair. An Antique Fair will be held at the Blaauwklippen Wine Estate on Sunday 27 June from 10:00 to 16:00. Entrance is free. There will be antique and costume jewellery, silver, glass, porcelain, linen and lace, art and small furnishings for sale. Come and enjoy the nostalgia and ambience of this fair. For further info, contact Barbara Collins on 083-444-0133. * Meeting. Franschhhoek SPCA will host their 16th Annual General Meeting on 15 July at 18:00 at the Council Chambers. RSVP with Iline Fourie on 021-876-4808. * Perform. The band Newton & Co will perform at Proviant on 26 June from 15:00 till 18:00. Contact 021-863-0949 or visit www.proviant.co.za to book. ) * Oud-werkers. ’n Reünie word beplan vir oud-werkers van Pontac Manor Hotel en Restaurant vir einde van hierdie jaar. Almal wat sedert 2000 gewerk het saam met Neil Kok, kan hom kontak by 072-248-3574 of neilkok@yahoo.com. * Gebed. Daar word Vrydagaand 18 Junie vanaf 18:00 tot Saterdagoggend 19 Junie om 06:00 by The Gathering (kerk van pastoor Bjorgan Morrie), Orleans-laan, Paarl ’n deurnag-bidsessie gehou. Daar sal onder meer gebid word vir herlewing in die kerk, besigheid en ekonomie, jeug en verhoudings (gesin en gemeenskap). Skakel Gawie Hugo by 072-3413-946 of Ruben Solomons 082-9240-017. * Wine pairing. The Under Oaks restaurant on a farm near Slot van die Paarl, offers wine and pizza pairings every Thursday at 18:30. The tasting on 30 June will be led by well-known foodie Katinka van Niekerk. Contact Sue on 072-599-6845.
More
News
|