Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Supermark beroof

Supermark beroof
 
2010-06-17


ROWERS het verlede week ontsnap met sowat R150 000 kontant ná ’n rooftog by Spar in Kerkstraat, Wellington.

Die rowers het Donderdagnag toegang tot die supermark verkry nadat hulle deur die dak gebreek het. Hierna het hulle tot binne die winkel geklim, kabels van die sekuriteitskameras afgesny en ’n kluis oopgeboor.

Behalwe die geld wat hulle gebuit het, word ’n skootrekenaar en talle kartonne sigarette vermis. Niemand is tot dusver in verband met die roof in hegtenis geneem nie.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za