Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington sit segetog voort

Wellington sit segetog voort
 
2010-06-17


WELLINGTON se eerste rugbyspan het Saterdag behoorlik baljaar teen die manne van Ceres om uiteindelik ’n 45-12 oorwinning te behaal.

Wellington was rustyd reeds gemaklik voor met 30-0.

Eben Heunis het 2 drieë vir die wenspan gedruk, terwyl Pieter Breynhard, Gordon Johnson en JW Meintjies elk ook ’n drie gedruk het.

Gerhard Swart het 4 doelskoppe en 4 strafdoele behaal.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za