DIE SA Show Poultry Organisation (SASPO) bied vanaf 30 Junie tot 3 Julie hul nasionale pluimveekampioenskapskou te Kleinplasie op Worcester aan (slegs lede). Die publiek het op 1 en 2 Julie gratis toegang. ’n Totaal van 2826 inskrywings is reeds ontvang.