Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom sing in koor

Kom sing in koor
 
2010-06-24


MET die onlangse afsterwe van wyle Norma Norman, lewenslange sekretaresse van die Paarl/Wellington Streekkoor, is ’n versoek deur die familie aan die stigterskoorleier, Ivan le Kay, gerig dat ’n sangstuk deur oud-lede by die roudiens gelewer word.

Die reaksie op die versoek was verstommend. Vanuit Kaapstad, Kuilsrivier en ander omliggende dorpe het oud-koorlede gereageer.

Ná die begrafnis het koorlede spontaan na vore gekom en die versoek is aan die koorleier gerig om met die koor voort te gaan.

Die koorleier nooi nou alle oud-koorlede wat steeds ’n passie het om te sing, om hom te kontak by telefoon 021-862-2665 of 082-9246-182 of ifkay@mweb.co.za.

Die eerste oefening vind plaas op Sondag 27 Junie vanaf 16:00 tot 18:00 te La Modernestraat 29, Paarl. Amstelhof Laerskool sal dalk later gebruik word.Viva la musica




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za