Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


`Rotsella' opgevoer

`Rotsella' opgevoer
 
2005-09-22


OP Saterdag 24 September om 09:00 en 10:30 kan oud en jonk naderstaan wanneer ‘Rotsella en die Koekerasie’ in die Ou Meulteater te sien is.

Dit vertel die storie van Riddeldiddel en Raddeldaddel wat besluit om koek te bak vir die ouetehuis. Rotsella maak planne om dit te steel.

Die prys is R15 (volwassenes R20) en kan by die deur gekoop word.

Skakel Celeste Loriston, 083-708-4917.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za