Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gratis?

Gratis?
 
2010-06-24


DIE publiek het gratis toegang tot die 2010 Węreldbeker “fan park” by die Boland-krieketstadion verkry, maar moes uiteraard hul eie drank en kos betaal en sommer ook die drank en kos van die selfaangestelde belangrikes onder ons. Ooggetuies beweer dat die duurste drank gevloei het. Dié mense gebruik die inwoners se swaarverdiende geld in die vorm van tariewe en belasting om hul gesinne te onthaal.

Daar is ernstige fout in die stelsel as so iets toegelaat kan word en mense nie tot orde geroep kan word nie. Die onafhanklike ouditkomitee en die ouditeur-generaal behoort egter hiervan kennis te neem.

Deetlefs du Toit, LP (Demokratiese Alliansie)




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za