Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kyk mooi na die gestremdes

Kyk mooi na die gestremdes
 
2010-06-24


MY elf-jarige geestelik gestremde kind is onlangs erg beseer, nadat ’n 20-jarige man hom hard in die maag geslaan het.

My seun is nie altyd bewus van wat hy doen nie, maar hierdie man het geen reg gehad om so ’n jong kind te slaan nie.

Is daar dan nie ’n plekkie vir gestremdes in die lewe nie?

Kyk na hierdie spesiale kinders, hulle verlang net liefde, aandag, drukkies en ondersteuning van almal.

Hulle is soos blommetjies wat net op ’n stadium seergekry het. Waardeer hulle, hulle is spesiaal.

Nita Scheepers




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za