Jong sangers tree op
2005-09-22
VAN die Paarl en Kaap se jong kunstenaars kry kans om hul talente uit te stal op Woensdag 26 Oktober, tydens Ameen Rappin’ Donkey se bekendstelling van sy nuwe CD.
Onder die deelnemers is Samenthia Wallaby, Julnaz Hariri en Nicci Rushin.
Levy sê hy wil graag jong kunstenaars aan die gemeenskap bekend stel en sodoende vir hul deure oopmaak om hul loopbane te bevorder.
Daar is nog enkele kaartjies vir die show beskikbaar by 862-1618.
More
News
|