Drie goues vir Jantjies
2010-06-24
Jean-Claude Jantjies, 14-jarige fietsryer van die Paarl (EMG Yorkshire-span), het onlangs in Oudtshoorn vir die Boland-span deelgeneem en drie goue medaljes verower.
Hy het die padwedren (50km), die bergrit (2km) en die kermesse gewen.
More
News
|