Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugby-flitse

Rugby-flitse
 
2010-06-24


EVERGREENS WYS BLOUES WIE IS BAAS

Evies het Saterdag vir Bloues gewys wie is baas in ’n baie goeie wedstryd wat plaasgevind het in Malmesbury.

Hoewel die tuisspan se verdediging baie goed was het hulle nie rekening gehou met die goeie hardlooprugby van Evies nie.

Evergreens se 1ste span het 37-24 gewen.

Puntemakers was Anwill Philander (2 drieë), Brian Bester en Adriaan Jacobs (1 elk). Randall Geldenhuys het geslaag met 5 strafskoppe en 1 doelskop. Jacobs is ook aangewys as speler van die wedstryd vir die 1ste span.

Die derde span het 14-12 gewen, die 2de span het 22-35 vasgeval.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za