Wendroogte gebreek
2010-06-24
ALLANDALE se wendroogte-frustrasie is op ’n einde nadat hulle die naweek met 13-8 teen Simondium as wenners uit die stryd getree het. Die puntemakers was Ralton Fisher met ’n drie (verdoel deur Zain Davids), terwyl Wade Engel met ’n straf- en skepskop geslaag het.
More
News
|