Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hulde aan Tolla

Hulde aan Tolla
 
2010-06-24


’n MUSIEK en storieprogram ter ere van Tolla van der Merwe word om 20:00 op 2 Julie by die Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis-teater in Wellington aangebied.
/p>

Tania du Toit (skrywer van “Konsert van die Lewe”), Leon Beukes, Alan Hughes en Wicus van der Merwe sal te sien wees in die produksie.

Toegang is R80 per persoon en sluit ’n ete in. Bespreek by 072-115-2913.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za