Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiekgilde hou takkompetisie

Musiekgilde hou takkompetisie
 
2010-06-24


DIE Boeremusiekgilde se Boland-tak hou sy Takkompetisie op Saterdag 26 Junie om 16:30 by Noord-Eind Laerskool.
Verskeie orkeste gaan deelneem en almal word uitgenooi om die dag te kom geniet. Ná die kompetisie word daar gedans tot om 24:00. Toegang is R25 vir lede (R35 vir nie-lede). Vir navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za