Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2010-07-01


CLASH OF THE TITANS

The finals of the Clash of the Titans junior sevens rugby tournament (u.12, u.14 and u.16), hosted by Bright Idea Projects, will be held on 6 July at the Dal Josaphat Stadium (12:00 to 16:00). Contact Craig Cornelson on 082-330-0829 or send an email to bip@live.co.za.

DERBY OUD-STUDENTE

Alle oudstudente wat gaan deelneem aan die Derby tussen Weltevrede en Bergrivier (rugby, sokker en netbal), moet hul name indien by A Cassiem (082-926-5183; Weltevrede) en H Le Fleur (071-397-0788; Bergrivier). Wedstryde vind plaas van 21 tot 24 Julie.

YOUNG PEOPLES KRIEKET

Young Peoples Krieketklub is besig met sy voorbereiding vir die komende seisoen. Oefeninge vind plaas Dinsdae en Donderdae (18:00 tot 19:00) te Daljosafat. Kontak vir Harry (083-956-3266) of Edwin (083-267-4195).

RIVERSTONES OLD BOYS

Die Riverstones Old Boys vergader 5 Julie 19:30 by Boland Krieket-stadion. Alle oud lede van Riverstones is welkom. Kontak Nevil Beukes by 073-053-0280.

RUGBY-AKADEMIE

Die Stellenbosch Rugby-akademie se rugbykamp (7-9 Julie; 09:00-13:00), duur voort te Stellenbosch, Durbanville en George. Kontak 021-887-7432 of besoek www.stellenboschrugbyakademie.co.za.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za