Leefstylkalender
2010-07-01
* Konsert. Andriette Norman van Idols-faam tree op 10 Julie om 10:00 by Kronenburg Landgoed op ten bate van ACVV Paarlvallei se Wielie Walie versorgingsoord. Kaartjies is R100 (verversings ingesluit) met verskeie gelukkige trekkings. Bespreek by Marisa Visagie by 082-6518-533 of Wielie Walie by 021-872-7926. * Diens. Die Christelike Alkoholistediens (CAD) praat Maandag 5 Julie oor “Emosionele intelligensie en verslawing”. Almal is welkom by die gratis byeenkoms om 19:30 by die ACVV kantoor in Gimnasiumstraat. Kontak Christo Jacobs (voorsitter) by 021-863-2076 of by 082-256-5006. * SPCA. Franschhhoek SPCA will host their 16th Annual General Meeting on 15 July at 18:00 at the Council Chambers. RSVP with Iline Fourie on 021-876-4808. * Wine pairing. The Under Oaks restaurant on a farm near Slot van die Paarl, offers wine and pizza pairings every Thursday at 18:30. Contact Sue on 072-599-6845.
More
News
|