Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jan in die boontjierank

Jan in die boontjierank
 
2010-07-01


OP Saterdag 3 Julie om 10:00 gaan Jan in die Boontjierank die kleinspan vermaak by die Ou Meul-teater.
Soos in die die sprokie verkoop Jan hul koei vir vyf wonderbone, tot groot ontsteltenis van sy ma wat gehoop het op ’n geldjie om hul deur die swaar wintermaande te dra.

Ma gooi die bone weg - wat onmiddellik groei tot ’n wonderboontjierank. Die nuuskierige Jan kan dit glad nie weerstaan nie en moet gaan kyk wat daar tussen die hoogste blaartjies gebeur.

Op die ander punt van die boontjierank ontdek Jan ’n heel ander wêreld.

Kaartjies is R40. Bespreek by Vicky Stemmet by 083-564-0056.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za