Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Meld die gate aan

Meld die gate aan
 
2005-09-22


EK verwys na die briewekolom van 15 September, waarin ’n nuwe inwoner van Wellington, “Pieter”, sy kommer uitspreek oor gate in sommige strate, toevallig in wyk 18.

Op 9 Augustus vanjaar het ek persoonlik ’n opname gemaak van die toestand van straatoppervlaktes in gemelde wyk. My waarneming is aan die Departement Siviele Ingenieursdienste van die Munisipaliteit gerapporteer.

Enkele dae daarna is gate in Cummingsstraat herstel.

Daaropvolgend is ’n skrywe ontvang waarin gemeld word dat lapwerk gedoen sal word soos wat die werkprogram en weerstoestande dit toelaat.

Cummingsstraat en Fonteinstraat is op die program om herseël te word.

“Pieter” is welkom om met my kontak te maak by 082 339 2574.

Johan von Wielligh (Raadslid Wyk 18)



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za