Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Op soek na vriendin

Op soek na vriendin
 
2005-09-22


EK soek baie jare lank al na ‘n dame met die naam van Corinne Joubert.

Sy en haar broer Etienne kom van Mosselbaai en Corinne het daarna getrek na Marienthal waar sy ‘n aantal jare gebly het na die dood van haar man, Pieter du Toit.

Ek het onlangs gehoor dat sy na Paarl getrek het.

Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, maar hulle my asseblief in Penzance, Cornwall, Engeland kontak by elsafraser@aol.com of tel (044) (173) 671-1975.

Elsa Fraser (voorheen Nel)



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za