SMS
2010-07-01
Mnr in die wit CJ Opel Kadett - Maandagmiddag 2:15 het u deur die verkeerslig gery voor Paarl Hospitaal met ’n tweejarige dogtertjie wat staande was op die sitplek voor! Is jy van jou verstand beroof? ) Ek was 24 Junie by TC Newman daghospitaal - die apteek is pragtig gemeubileer, maar toe ek die vertrek binnekom het ek so kwaad geword! Binne lê die rommel van pasiënte wat daar sit en eet - gebruik die vullisdromme!
More
News
|