Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tevrede

Tevrede
 
2010-07-01


OP 21 Mei het ek ’n paar items by Checkers gekoop (Lady Greystraat, Paarl) by betaalpunt nommer 13, maar een van die items het ek per abuis nie geneem nie. Toe ek by die huis kom, het ek die item vermis en is terug na die winkel waar dit geblyk het die items is aangeteken en teruggeplaas op die rak. Ek het die item, nadat ek die kwitansie gewys het, teruggekry.

Dankie aan almal vir hul eerlikheid en dat hulle hul werk reg gedoen het. Dit is gebaar wat wys julle gee om.

HJ Gerber




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za