Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ope brief aan Deetlefs

Ope brief aan Deetlefs
 
2010-07-01


DEETLEFS, dit is net suur druiwe wat jou so laat gryp na die pen. Indien jy die onderburgemeester was, sou jy ook Holland toe gegaan het of waar hulle ook al vir jou sou stuur. Maar nou is jy nie, so aanvaar dit.

Ek gee glad nie om om van my geld te gee vir sulke aangeleenthede soos die bevordering van die Paarl nie. Ons smee bande met die buiteland.

Die buitelanders mag dalk net besluit om ’n besigheid in ons pragtige dorp oop te maak en daar het die Paarliete weer werk.Wat doen jy om te verhoed dat plaaslike firmas toemaak?

Ondersteuner van SA en Paarl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za