Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vulstasie lek petrol

Vulstasie lek petrol
 
2010-07-08

Sieb Sieberhagen

Die brandweer van Drakenstein Munisipaliteit het verlede week in Klein Drakensteinweg ondersoek ingestel nadat petrol deur Telkom-werkers ontdek is in ’n mangat naby ’n motorhawe, wat gevolglik gesluit is. Hier beduie brandweerlid Wilma Julies (links) aan brandweerhoof Dereck Peceur waar die Telkomwerkers op die petrol afgekom het. Motor Mecca se bestuur het bevestig dat daar ’n lekkasie tussen die petrolpompe en een van die tenke is. Sodra hulle die uitslae kry van toetse wat gedoen is oor die ligging, sal die lekplek herstel word. Die vulstasie sal hopelik binne ’n week weer oopgestel word.Foto: Sieb Sieberhagen




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za