Plaaslike roeiers roei vir SA
2010-07-08
SUID-AFRIKA het sy K2 span bekend gemaak vir die Wêreld Marathonkampioenskappe te Spanje vanaf 22 tot 26 September.
Roeiers van Paarl Kanoklub wat dié span gehaal het (saam met mede-roeiers van ander klubs), is Joseph Williams, Diviano Pieterson (o.18), Heinrich Schloms (Paarl) en Ernest van Riet (Maties - senior mans), André Rabie (Paarl) en Rob Maclean (Peninsula - sub-meesters).
More
News
|