Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugby-flitse

Rugby-flitse
 
2010-07-08


HILLCREST MOET STAAL TOON

Hillcrest United kry Saterdag teen Darling weer ’n geleentheid om hul seisoen op koers te kry, met die wedstryd wat op die CPUT-veld gespeel sal word.

Die manne van Wellington is tans met hul rug teen die muur. Spelbrekers soos E’Meal Booysen, Andre Andrews, Gerswin Heugh, Shelton Benn, Randall Rudolph en Weezo Zeeland kan op hul dag egter enige span van hul voete af speel en sorg dat hul span binnekort kop optel.

Met Franco Moses, Zandre Buys, Ahsley Malgas, Chris Pietersen en Hansie van Wyk as vaste vyf om voorlangs sag te maak, behoort die span weer tot sy reg te kom.

Die klub het Saterdagaand ’n fondsinsamelingsfunksie by Club Niveau teen R10 per persoon.

RANGERS PAK KYLEMORE

Paarl Rangers meet eerskomende Saterdag kragte teen Kylemore op die Faurestraat-stadion.<



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za