Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2010-07-08


Thank you Drakenstein Municipality for putting your foot down with the hawkers in Lady Grey Street. People who trade in an area with such high rentals, should at least pay basic rent for their sites, otherwise it is totally unfair to formal businesses in the area.

) The hawkers are cluttering Lady Grey Street, driving shoppers away from legal businesses in the area - they should have been moved long ago.

) Drakenstein Municipality have finally seen the light on the hawkers - what a pity they ruined the Paarl CBD in the process.

) Kla sal julle kla. Voor die werk aan die paaie het ons almal gekla oor die toestand, nou kla ander weer oor die werke. Die paaie is pragtig. Baie dankie.

) Waarom word daar nie ’n algehele verbod op sirkusse geplaas om wilde diere aan te hou nie? Cathy

) Ons kan maar net dankie sê vir mense soos Paul Hart en skaam wees dat ons nie elkeen meer betrokke wil raak by hulp aan mishandelde of verwaarloosde diere nie.

) Paarl Hospitaal is pragtig, maar iets wat my pla, is dat by die ingang kry ’n mens ’n sekuriteitsbeampte wat ’n mens van bakboord na stuurboord stuur as jy ’n afdeling soek.

) Paarliete het geen respek nie. Ek is baie op die pad vir my werk. Hoeveel keer het mense nie al op my parkeerplek kom staan as ek uit was nie, ten spyte van die bordjie wat aandui dat dit private parkeerplek is. En dan is hulle baie kwaad as ek hulle vasparkeer! Ek neem aan dis dieselfde mense wat op parkeerplekke vir gestremdes parkeer, al makeer hulle niks. - Paarl Post werknemer




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za