Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Welkom tuis!

Welkom tuis!
 
2010-07-08


EK wil graag die Paarl Post geluk wens met die verskuiwing na hul nuwe tuiste in Nuwestraat, op die rand van Patriotplein.

Dit is nie alleen waarvandaan die Paarl Post voorheen vir 24 jaar uitgegee is nie, maar dit maak die Paarl Post deel van die Paarl se sentrale sakekern en daarom in die letterlike sin van die woord, is dit ’n tuiste - nie net nader aan sy oorspronklike herkoms nie, maar nader aan die publiek.

Mag die nuwe tuiste die begin wees van nog baie jare se diens aan die Paarlse publiek.

Jean Smit




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za