Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hulp vir opkomende digters

Hulp vir opkomende digters
 
2010-07-08


OP 17 Julie (vanaf 09:00 tot 17:00) bied die bekende letterkundige, Ampie Coetzee, ’n werkswinkel aan wat die vraag na wat die poësie is, sal beantwoord.
Dié kursus het ten doel om goeie gedigte te bespreek en te ontleed, aspekte soos ruimteskepping en weerspieëling op ’n informele groepsverband te bespreek, metafore intens te bekyk en om kommentaar te lewer op die deelnemers se eie werke.

Die skryfskool kos R200 en sluit materiaal en ligte etes in. Vir meer inligting en besprekings, kontak 021-873-2786.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za