Andriette Norman tree op
2010-07-08
DIE bekende Andriette Norman van Idols-faam tree op 10 Julie om 10:00 by Kronenburg Landgoed op ten bate van ACVV Paarlvallei se Wielie Walie versorgingsoord. Kaartjies is R100 (verversings ingesluit) met verskeie gelukkige trekkings. Bespreek by Marisa Visagie by 082-6518-533 of Wielie Walie by 021-872-7926.
More
News
|