Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Zamar neem jou op ’n reis

Zamar neem jou op ’n reis
 
2010-07-08


DIE bekende musiekgroep Zamar tree hierdie Vrydag om 20:00 by die Ou Meul-teater in die Paarl op.
Dié groep is bekend daarvoor om hul gehore reg oor die wêreld te neem deur die wêreld se musiek na ’n vertoning te bring.

Hierdie keer bring hulle musiek uit hul eie repertoire sowel as musiek van Broad-way en neem hul gehoor op ’n reis deur bekende blyspele soos My Fair Lady, Mamma Mia, Grease, Porgy and Bess, Fiddler on the Roof en nog vele ander.

Hierdie vertoning is vol passie en verrassings. Maak seker jy mis dit nie!

Kaartjies is R120 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056 of by vstemmet@gmail.com.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za