Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tevrede met vriendelike diens

Tevrede met vriendelike diens
 
2010-07-15


EK doen deesdae my inkopies by ’n supermark oorkant die behuisingskantoor in Paarl-Oos.

Ek is ’n jarelange inwoner wat al gefrustreerd was weens die swak diens van sommige munisipale werkers veral by die Paarl burgersentrum.

Die vriendelike diens van die kassiere by die Paarl-Oos behuisingskantoor en die behulpsaamheid van een spesifieke dame wat altyd ’n glimlag op haar gesig het, laat jou vergeet dat jy in ’n tou moet wag vir diens.

Ek het al baie familie en vriende verwys na dié kantore om rekeninge en navrae te hanteer.

Ek wil die munisipale bestuurder tog versoek om meer amptenare aan te stel soos dié vriendelike dame.

Vriendelikheid en diens moet parallel loop. Dankie Michelle.

E Smit




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za