DIE bou van ’n aftree-oord word beplan op ’n gedeelte van die plaas De Zoete Inval in Suider-Paarl. ’n Omgewingsimpak-assessering word nou gedoen van die voorgestelde ontwikkeling op dié grond (erf 2883).
Belangstellendes wat kommentaar wil lewer, kan vir Guillaume Nel Omgewingskonsultante kontak by Posbus 2632, Paarl 7620 of faks 021-870-1873.
Vir navrae, kontak Daleen van Zyl be daleen@gnec.co.za of tel 021-870-1874.