Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl-Oos KK vergader

Paarl-Oos KK vergader
 
2010-07-15


GMT Paarl-Oos Krieketklub hou hul algemene jaarvergadering op 1 Augustus om 10:30 by die Paarl-Oos klubhuis. Alle lede en nuwe lede moet teenwoordig wees.

Die klub se voorseisoense oefeninge begin 21 en 28 Julie om 17:00 by die Nieu Orleans-velde.

Die klub gaan rugby op ’n grootskerm wys op 31 Julie (Wallabies vs New Seeland om 12:00, Cheetahs vs Haaie om 15:00 en Blou Bulle vs Leeus om 17:00). Vermaak sal ook op die dag verskaf word.

Kontak kaptein Appollis by 021-862-5594 of 083-689-0017.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za