Skuurdans
2010-07-15
KOM skuurdans (Barn Dance) saam met die Kaapse Affodille Damesboere-orkes en Karin K op Vrydag 6 Augustus om 19:30 te Nelson Wynlandgoed ten bate van die Andrew Murray Kinderhuis. Vir meer inligting en besprekings, kontak Leonie Avenant by 072-268-3299.
More
News
|