Hulp vir opkomende digters
2010-07-15
OP Saterdag 17 Julie (vanaf 09:00 tot 17:00) bied die bekende letterkundige, Ampie Coetzee, ’n werkswinkel by die Breytenbach-sentrum aan wat die vraag na wat die poësie is, sal beantwoord. Hierdie skryfskool kos R200 en sluit materiaal en ligte etes in. Vir besprekings, kontak die Breytenbach-sentrum by 021-873-2786.
More
News
|