Leefstylkalender
2010-07-15
*Mandela-dag. Kinders kan die Taalmonument dié Sondag gratis besoek ter viering van Internasionale Nelson Mandela-dag. Op Mandela-dag word mense gevra om net 67 minute van hul tyd af te staan om iets goed te doen. Toegangsfooi is R12 (R5 vir studente). Skakel 021-872-3441. *Veiling. ’n Oudhede-veiling word op Saterdag 24 Julie by die Toringkerksaal aangebied om 10:00. Besigtiging is Vrydag 23 Julie 10:00 tot 17:00. * SPCA. The Franschhhoek SPCA will host their 16th Annual General Meeting tonight at 18:00 at the Council Chambers. Enquiries: Iline Fourie 021-876-4808. *Reis. Dana Snyman en Klopjag span op 22 Julie om 20:00 saam om die gehoor by die Bôrdienghuis-teater op reis te neem na ’n wêreld van agterpaaie, gastehuise, klein kroegies en vreemde dorpies. Kaartjies is R100 by 072-115-2913. *Interschools. The Interschools Praise and Worship Evening for the youths of Paarl will be held on 21 July at 18:30 at the CR Centre, Gymnasium High School. Everyone is welcome.
More
News
|