Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl stoeiers ryg medaljes in by SA Kuskampioenskappe

Paarl stoeiers ryg medaljes in by SA Kuskampioenskappe
 
2005-09-22


LEDE van die Paarl Ontspanningsklub Stoeiklub het onlangs goed presteer tydens die SA Kuskampioenskappe wat in Khayelitsha gehou is.

Anton Conradie (o.6jr o.20kg vierde), Nicky du Toit (o.6jr o.22kg brons), Rehan Marais (o.6jr o.30kg silwer), Darius Louw (o.8jr o.22kg silwer), Christiaan Meyer (o.8jr o.33kg silwer), Jacobus Joubert (o.9jr o.30kg silwer), Michael Louw (o.11jr o.42kg silwer), Jerome
Adriaanse (o.15jr o.33kg silwer), Mauden Parsley (o.17jr o.42kg silwer), Marcel van der Merwe (o.17jr o.100kg silwer), Kearnel Collins (o.20jr o.60kg vierde plek), Natasja du Toit (vroue o.37kg vierde), Jerome Adriaanse (mans ope o.42kg vierde), en Marcel van der Merwe (mans ope o.97kg silwer) het almal onder die voorste vier in hul afdelings geëindig.

Stoeiers van die Boland, WP, Kwazulu-Natal, OP en Namibië het aan dié‚ tweedaagse toernooi deelgeneem.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za