Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Inligtingsdag

Inligtingsdag
 
2010-07-22


’n INLIGTINGSDAG vir arbeidsmakelaars word op Woensdag 18 Augustus om 08:30 by die Eikesaal in Rawsonville aangebied.

Die doel van die dag is om makelaars inligting te gee wat hulle kan help om hulle besighede op ’n etiese en billike manier te bestuur.

Toegang is gratis. Inskrywings sluit 13 Augustus.

Vir navrae, kontak Claudi 083-457-2360 of die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum by 023-317-0983.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za